Pad Na Jou Hart

Pad Na Jou HartIets Anders Fran Ois Bloemhof Slaan N Nuwe Rigting In Met N Roman Gebaseer Op N Draaiboek Deur Die Bekende Akteurs Ivan Botha En Donnalee Roberts Hulle Speel In Die Gelyknamige Rolprent En Di Pad Van Liefde Het Meer As Net N Paar Kinkels En Draaie.Basson Is N Verwaande Jong Man Wie Se Pa Aan Hom N Lys Uitdagende Opdragte Bemaak As Hy Die Familiebesigheid Wil Oorneem Hy Het Boonop Min Tyd Wanneer Basson N Sorgvrye Meisie Met Haar Eie Lys Onafgehandelde Sake Ontmoet, Gaan Sy Dinge Vir Hom Makliker Of Moeiliker Maak Kom Vind Die Antwoord En J Ware Noord. Ek het hierdie boek Donderdag oggend, 06 Maart 2014 by die werk begin lees, en kom hom nie neersit totdat die boek klaar gelees was nie Vrydag oggend 07 Maart 2014 Ek het hierdie boek omtrent geniet n Goedvoel boek vol humor, hartseer, liefde en lewenslesse Kan nie wag om nou die
n Baie mooi verhaal Ek het nie die fliek gesien nie en ek is eintlik baie bly daaroor aangesien die boek baie mooi was Ek het dit baie geniet. Lekker gelees Het klaar die fliek gekyk maar was nog steeds lekker om die boek te lees Ek is sommer lus en kyk die fliek weer n keer.